kategorieë: Ontspanning

Hollywood se ongewone baba-name

Kate Winslet het onlangs geboorte geskenk aan ’n seuntjie met die naam Bear Blaze. Sy het op die Ellen Degeneres Show verduidelik waar sy aan dié unieke naam gekom het (kyk die onderhoud hier). Ons het gaan kyk watter ander ongewone name Hollywood-bekendes aan hulle pienkvoetjies gegee het:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

North West (Kim Kardashian en Kanye West)

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Satchel Seamus Allen (Woody Allen en Mia Farrow)

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Ireland Baldwin (Kim Basinger en Alec Baldwin)

Moroccan Scott Cannon (Mariah Carey en Nick Cannon)

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Bluebell Madonna Haliwell (Geri “Ginger Spice” Halliwell)

Apple Blythe Alison Martin (Gwyneth Paltrow en Chris Marti)

Jamie Oliver & Juliette Norton se kinders:
• Daisy Boo Oliver
• Petal Blossom Rainbow Oliver
• Poppy Honey Oliver

Cricket Pearl (Busy Philipps en Marc Silverstein)

Ace Knute (Jessica Simpson en Eric Johnson)

Axl Jack (Fergie en Josh Duhamel)

Booker Jombe Parker (Thandie Newton en Ol Parker)

Bodhi Ransom Green (Megan Fox en Brian Austin Green)

Apollo Bowie Flynn Rossdale (Gwen Stefani en Gavin Rossdale)

Cricket Pearl Silverstein (Busy Philipps en Marc Silverstein)

Livingston Alves McConaughey (Matthew McConaughey en Camila Alves)

Fox India Owen (Mark Owen en Emma Ferguson)

Blue Ivy (Beyoncé en Jay-Z)

Harper Seven (David en Victoria Beckham)

Happy Hinds (Macy Grey en Tracy Hinds)

Daisy True Ryan (Meg Ryan)

Hero Harper Quinn (Myleene Klass en Graham Quinn)

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Lamskenkel-en-waterblommetjie-bredie

Bestanddele   45 ml (3 e) olie 4 klein lamskenkels, die sening afgesny 2 wortels,…

59 mins Gelede

Geweefde vanielje-en-vye-tertjies

Genoeg vir 6. Bestanddele   Jy hoef nie die filo te weef nie, jy kan…

1 hour Gelede

Skop Swart Vrydag sterk af met MSI se beste aanbiedinge: Skootrekenaars vir speel en werk teen ongelooflike pryse!

Of jy op soek is na ’n kragtige skootrekenaar om meer as een taak mee…

23 hours Gelede

7 dinge wat jy moet weet om die regte matras te koop

Om ’n matras aan te skaf is een van die duurste beleggings wat jy sal…

1 day Gelede

Blitsige roomys

Bestanddele   500 ml (2 k) gevriesde bessies 500 ml (2 k) volroom- Griekse jogurt…

1 day Gelede

Ontmoet Herman Bosman – ‘Wie word ’n miljoenêr’ se heel eerste miljoenêr!

Iemand het uiteindelik kykNET se miljoenrandvraag op die gewilde vasvraprogram Wie word ’n miljoenêr? beantwoord.  …

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.