Matthew McConaughey het weggestap met die Oscar vir Beste Akteur in ’n hoofrol vir Dallas Buyers Club, terwyl die fliek waarin Brad Pitt ’n rol gehad het – 12 Years a Slave, aangewys is as Fliek van die Jaar (die pragtige aktrise Lupita Nyong’o het ook die Oscar vir Beste Vroulike Byspeler vir haar rol in dié fliek gewen).
.jpg)
Foto’s: Greatstock/Corbis