Brangelina (soos wat hulle in die media bekendstaan), het Saterdag, 23 Augustus 2014 tydens ’n private seremonie by Chateau Miraval in die suide van Frankryk hul ewige liefde aan mekaar verklaar. Hulle het dit reggekry om die troue vir amper ’n week stil te hou.
’n Woordvoerder van die paartjie het bevestig hulle is in ’n klein kapelletjie op hul wyn-chateau in Frankryk getroud.
Bron: www.smh.com.au