Jy moet elke twee uur sonskerm aanwend.
Maar hoeveel is genoeg? Te veel kos geld en te min beskerm jou nie genoeg nie.
Kyk hier in watter klere jy gaan wees en sit die regte hoeveelheid sonskerm aan.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Aktiwiteit | Jou klere | Soveel teelepels sonskerm |
Jy swem en sonbaai | ’n bikini | 6,5 |
’n vol swembroek | 4,5 | |
’n bikinitop met ’n rompie | 5 | |
Jy stap of draf | ’n bandjiestoppie, kortbroek en sonpet | 3,5 |
Jy doen tuinwerk | ’n t-hemp met moue, kortbroek en hoed | 3 |
Jy ry fiets | ’n fietsryhemp met moue, fietsbroek, tekkies en valhelm | 2 |
Jy kuier by ’n buiterestaurant | ’n bandjiestoppie en jeans of ’n kortbroek | 2 |
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.