Hoeveel sakgeld moet ek vir my jonger kind gee? deur Anet Schoeman. Hooffoto:iStock
Hoeveel sakgeld moet ek vir my jonger kind gee?
Onthou jy hoe opgewonde jy was oor jou eerste spaarbussie? En daai sakgeldjie wat soos ‘n fortuin gevoel het?
Lizl Budram, hoof van advies by Old Mutual sê jy moet jong kinders van vroeg af die waarde van spaar leer om gesonde spaargewoontes te vestig.
Klik op die pienk speelknoppie om te begin luister – dis gratis en jy kan enige tyd luister!