Hoender-pitabrode
Instructions
1 Meng 1 gekapte rooi-ui, 1 gekapte tamatie en ’n hand vol gekapte koljander. Geur na smaak.
2 Rooster die pitabrode in ’n riffelpan en sit op opdienborde.
3 Skep ’n lepel salsa en roket bo-op, gevolg deur hoemoes, tzatziki en die gaar, gevlokte hoendervleis.
4 Sit met ekstra vars koljander, tzatziki en salsa voor.
Lees ook: Maak jou eie Tzatziki
Lees ook: 5 lekker hoemoes-resepte
Rooi Rose
Lees Meer
Vinnige salmpasta
18/12/2024