Hoekom voel vroue dis belangrik om mooi te wees? deur Mariette Snyman
Wie besluit nou eintlik wanneer ’n vrou mooi is – of nie? Die konsep het van oertye tot nou verander, en popfigure verander gereeld ons persepsie van skoonheid. Die groot vraag is: Kan jy self besluit hoe mooi jy nou eintlik lyk? Mariette Snyman het gaan uitvind. Luister hier – dis gratis:
Luister hier na Mariette se ander gesprekke met kenners oor ons lywe, onsself en ons verhoudings met ander.