Hoekom spin katte? deur Ilse Salzwedel. Hooffoto: pexels
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Katte spin nie net as hulle gelukkig is nie, maar ook wanneer hulle gespanne en bang is. Dit help hulle om kalm te bly in stresvolle situasies – luister maar as julle weer by die veearts is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Omdat katte blind én doof gebore word, is die vibrasies van hul ma se gespin ook ’n noodsaaklike manier van kommunikasie.
Navorsing het selfs getoon dat ’n kat se gespin ’n reeks vibrasies in ’n kat se liggaam aan die gang sit wat asemhaling vergemaklik, beserings genees en spiermassa bou terwyl dit ook pyn verlig.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Lees ook: Kry katte en honde ook Alzheimersiekte?
Kateienaars vind ook baat by so ’n gespin!
Dit verlaag jou bloeddruk, en maak jou 40% minder geneig tot hartaanvalle.
Katte se gespin hou ook die voordeel in van “genesing deur assosiasie”. Mense wat met migraine sukkel, het al gesê dit bring verligting om net langs hul spinnende kat te lê, en baie is al geskryf oor die waarde van troeteldierterapie in plekke soos rehabilitasiesentrums en ouetehuise.
Lees ook: Menskos wat giftig is vir honde
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.