Dit is wat kan gebeur:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }1 Jy kan oor-oksideer
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }• Yster van die aktiefste oksideerders (die teenoorgestelde van ’n anti-oksidant) wat allerlei reaksies – goed en skadelik – kan inisieer.
• Jou liggaam bind yster in byvoorbeeld ferritien en hemoglobien om te keer dat daar vrye yster is. Maar gestel jy meng in met ’n ysteraanvulling?
• As jy oorvoorsien, kan jy jou liggaam se vermoë oorskry om yster te weg te sit.
• Dit is hierdie ekstra vrye yster wat jou skade kan aanrig.
2 Jy kan diabetes ontwikkel
• Daar is ’n verband tussen te veel yster en diabetes en/of metaboliese sindroom, sê die Linus Pauling Instituut van die Oregon Staatsuniversiteit.
• Daarby kan te veel yster jou lewer beskadig.
3 Dit kan lei tot vroeë breinveroudering
• Nog ’n potensiële risiko van ’n ysteroormaat is dat dit aan breinaftakelende siektes soos Alzheimer- en Parkinsonsiekte gekoppel word.
• Aan die ander kant kan ’n tekort aan demensie gekoppel word. So wys Franse navorsing waarin 3 932 middeljariges 13 jaar lank gevolg is dat postmenopousale vroue met lae ystervlakke meer geneig is om demensie te ontwikkel.
Jy moet net yster aanvul as jou liggaam te min daarvan het – en jy sal net weet as jy getoets is daarvoor, hetsy met ’n vingerprik of met ’n hemoglobientoets.
• Is jy moeg weens jou lae yster of jou lae vit B?
• Tekens van lae ystervlakke
• Jy hoef nie net vleis te eet vir vitamien B12 nie!
• Tekens van lae vitamien B12-vlakke
• Tekens van lae ystervlakke
• Watter kosse is ryk bronne van yster?
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.