kategorieë: FiksheidGesondheid

Hoekom jou hond jou beste oefenmaat is

Hoekom jou hond jou beste oefenmaat is. Deur: Anet Schoeman. Hooffoto: Johann vir Pexels

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Honde-eienaars kry meer oefening

Het jy geweet? Mense met honde is aktiewer as mense sonder wollerige vriende!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hulle is sowat ’n halfuur per dag aktief met die honde besig, sê navorsers aan die Universiteit van Cambridge.

Die 3 123 mense wat by die studie betrek is, was minder aktief op koue, nat dae, maar honde-eienaars het selfs op dié dae meer beweeg as wat ander op pragtige sonskyndae doen. Mense met honde het gemiddeld 2 760 meer tree per dag gegee.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Honde is ’n groot motiveerder vir oefening, want mense doen dit vir die hond se plesier – nie omdat hulle verplig voel om oefening te kry nie.

Ander voordele vir honde-eienaars

  • Honde kan stresvlakke by kinders en volwassenes verlaag.
  • Hulle word verbind met ’n afname in hoë bloeddruk,
  • en kan die risiko op asma by kinders verlaag.

Lees nog: Koswenke vir die beste oefensessie

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 weeks Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

2 weeks Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

2 weeks Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

2 weeks Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

2 weeks Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

2 weeks Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.