Volgens Andre Horn, ’n senior oogkundige, kan stres jou emosioneel uitput. Jou liggaam en visie kan ook geknou word as jy onder baie druk is. Stres word deur verskeie elemente veroorsaak soos ’n klein salaris, oorweldigende werkslading, min vorderingsgeleenthede, werk wat vervelig is en wat jou nie aanspoor nie, beperkte sosiale ondersteuning en min beheer oor belangrike werksbesluite. Om heeltyd angstig te wees kan nadelig wees vir jou gesondheid en verhoog jou kanse tot hartprobleme, vetsug, slapeloosheid en depressie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Een van die oogtoestande wat deur stres veroorsaak word, is blepharospasms (klein rukbewegings in die ooglid). Anders as stres, kan min slaap en te veel kafeïen ook lei tot hierdie oogprobleem. Die rukbewegings word deur spierspasmas veroorsaak. Soms kan dit slegs ’n paar ure of dae neem voordat die rukbewegings bedaar. In sommige langtermyn gevalle kan dokters Botox naby die ooglid inspuit om die rukbewegings te laat stop.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Lees ook: Is eiergeel gesond?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Vyf wenke om minder by die werk te stres
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Lees ook: Vyf dieetwenke wat vir almal werk
Genoeg vir 8 viskoekies Bestanddele Viskoekies: 500 g gevriesde stokvis olyfolie om mee…
Dié ongewilde karakter is die bombastiese redakteur en trendsetter, Amore Meyer, wat nou die een…
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Hierdie webwerf gebruik koekies.