Hoe stop jy die kennisgewings op ons webblad? deur Catherine Schenck.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Daar is nie een nie maar twee maklike maniere om uit te teken! Kies die een wat vir jou die maklikste is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Manier 1
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }1 Klik op die rooi klokkie wat aan die linkerkant heel onder aan die tuisblad is.
2 Daar sal dan ’n boksie verskyn (met die titel “Bestuur jou kennisgewings”) wat jou die opsie sal gee om nie meer ingeteken te wees nie. Klik op hierdie rooi knoppie (dit lees: “Ek wil nie ingeteken wees nie”).
3 Jy sal dan ’n boodskap kry dat jy uitgeteken het en daarna sal jy nie weer kennisgewings ontvang nie.
Lees ook: Ken jy memes?
Manier 2
1 Klik op die slot-simbool bo-aan jou blad waar die URL vir rooirose.co.za is.
2 Kies dan die blokkie langsaan “Notifications.” Jy sal drie opsies kry, naamlik “Ask (default)”, “Allow” en “Block”. Kies “Block”
3 Maak dan die boksie toe (klik op die kruisie in boonste hoek aan die regterkant. Jy sal dan die opsie kry om jou blad te verfris (“refresh”). Verfris die blad en siedaar! Jy is uitgeteken.
1 Klik op die slot-simbool bo-aan jou blad waar die URL vir rooirose.co.za is.
2 Kies dan die blokkie langsaan “Notifications.” Jy sal drie opsies kry, naamlik “Ask (default)”, “Allow” en “Block”. Kies “Allow”
3 Maak dan die boksie toe (klik op die kruisie in boonste hoek aan die regterkant. Jy sal dan die opsie kry om jou blad te verfris (“refresh”). Verfris die blad.
4 Klik dan weer op die klokkie-simbool wat aan die regterkant onderaan jou blad sal verskyn. ’n Boksie sal verskyn wat jou weer die opsie gee om in te teken. Klik op die knoppie en jy is ingeteken!
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.