kategorieë: Leef gesondGesondheid

Hoe skoon is jou selfoon nou eintlik?

Hoe skoon is jou selfoon nou eintlik? deur Anet Schoeman. Hooffoto: Unsplash

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Het jy geweet? Jou foon kan meer kieme as ’n toiletsitplek hê!

Jou selfoon is jou regterhand, maar navorsers het al ernstige bakterieë soos MRSA, Ecoli en Streptococcus op fone gekry.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Wetenskaplikes aan die Universiteit van Arizona in Amerika het bevind dat daar tien keer meer bakterieë op hoërskoolleerders se selfone as op toiletsitplekke was.

Hier is 4 goed wat jy kan doen om jou foon skoner te hou:

  1. Dis belangrik om jou foon veral in die winter gereeld af te vee omdat verkoue- en griepkieme op jou hande agterbly. Dit geld ook mense wat met die foon in die een hand eet.
  2. Was jou hande gereeld met seep en moenie jou foon in die badkamer uithaal nie.
  3. Goedkoop antibakteriese lappies is ideaal vir een keer per dag se skoonmaak. Of meng sestig persent water en veertig persent rubbing alcohol en vee jou foon daarmee af.
  4. Fone met ’n sagte rubberhulsel vergaar ook meer kieme.

Lees ook: Hoe om jou haarborsel behoorlik skoon te maak (en hoekom jy moet!)

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

10 dinge wat met jou vel gebeur soos wat jy ouer word

Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…

11 hours Gelede

Wanneer seks seer is… | Wat is die oorsake en behandelingsmoontlikhede?

Deur Mariette Snyman       “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…

12 hours Gelede

Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge!

    Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier!     Modern 14 F13MG      Kleinhandelaar:…

17 hours Gelede

Bernice West oor ouerskap: ‘Daar is nie woorde nie…’

Foto's: Instagram/Bernice West   Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…

2 days Gelede

5 vinnige visresepte vir aandete

Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…

2 days Gelede

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

5 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.