Studies wys dat iemand wat 70 jaar oud is en 30 sigarette per dag rook, se vel 14 jaar ouer is!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
1. Rook vernou die klein bloedvaatjies in die buitenste lagie van jou vel; dit verminder bloedvloei en veroorsaak dat jou vel minder suurstof en voedingstowwe kry wat belangrik is vir jou vel se gesondheid.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }2. Rook beskadig ook kolageen- en elastien-produksie; wat die boublokke van jou vel is en veroorsaak dat jou vel minder elasties is.
3. Die manier waarop jy jou mond trek as jy jou sigaret teug en jou oë klein maak om te keer dat die rook daarin gaan, dra ook by tot meer plooie rondom hierdie dele.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Lees meer oor die nadele van rook hier:
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.