kategorieë: Leef gesondGesondheid

Hoe om ’n slaapdagboek te hou vir ’n beter nagrus

Hoe om ’n slaapdagboek te hou deur Salomé Delport

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Evalueer jou slaappatroon deur ’n slaapdagboek te hou

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hoe lank moet ek dit doen?

Maak vir minstens drie weke aantekeninge. Hoe langer hoe beter.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Wat moet ek aanteken in my slaapdagboek?

Gebruik hierdie leidrade om jou op die spoor van ’n soete nagrus te sit

  1. Hoe laat is jy bed toe?
  2. Hoe laat het jy wakker geword?
  3. Hoe het jy gevoel met opstaantyd? (Uitgerus? Moeg? Deurmekaar? Helder?)
  4. Het jy vanself wakker geword, of het jou wekker jou wakker gelui?
  5. Beskryf hoe jy geslaap het: het jy lank geneem om aan die slaap te raak, of maklik aan die slaap geraak?
  6. Het jy rondgerol of rustig gelê?
  7. Drome, nagmerries, malende gedagtes of geen drome nie? Rustelose bene?
  8. Het jy deur die nag wakker geword? Waarom, hoeveel keer, hoe laat en hoe lank?
  9. Moes jy opstaan om ’n draaitjie te loop? Hoeveel keer en hoe laat?
  10. Wat het jy vir aandete en daarna gehad? Hoe laat was jou aandete, laaste happie en drinkding voor slaaptyd?
  11. Het jy vandag geoefen? Hoe laat en hoe lank?
  12. Het jy deur die dag geslaap, of gaan lê om te rus? Hoeveel keer, hoe laat en hoe lank?
  13. Het jy vandag koffie gedrink? Hoeveel, en hoe laat was elke koppie?
  14. Het jy vandag alkohol gedrink? Wat, hoeveel en hoe laat was elke sopie?
  15. Hoe gemaklik het jy geslaap? Hoe warm of koud was jou kamer? Hoe donker was jou kamer? Hoe stil was jou kamer? Hoe gemaklik is jou matras, kussings, beddegoed en slaapklere?
  16. Het jou slaapmaat (of troeteldier) jou gepla? Hoe, hoe laat en hoe lank?
  17. Op watter medikasie is jy? Hoe laat neem jy dit?

Slaap jy sleg? Lees hier vir nog slaapraad en -wenke

Slaap en menopouse

Hou bekommernis oor werk jou wakker?

Die bed waarin jy slaap: Hou jou matras skoon

Hoeveel ure slaap het tieners regtig nodig?

6 Slaapprobleme, 6 oplossings

Ons moet wakker skrik oor slaappille

Help! Ek kan nie slaap nie!

Snork is oukei … maar wat van slaapapnee?

Slaap daaroor: Raad vir slegte slaap

Wat jy moet weet voordat jy weer kussings koop

6 Redes hoekom seks goed is vir jou

7 Maniere om jou bloeddruk te verlaag

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Van Siprus se skaduwees tot Aronspoort se geheime – twee verhale vol liefde en gevaar

Wanneer gevaar met romanse gekombineer word, is ’n boek nie net ’n storie nie, maar…

7 hours Gelede

Kom Clarens toe vir die kunstefees op 1 Mei!

Die fees word vanjaar van 1 tot 4 Mei gehou.    [gallery columns="2" size="medium" ids="151862,151861"]…

7 hours Gelede

Bak vir Eid al-Fitr: Groot dinge gebeur as daar tradisie, samehorigheid en soet vieringe is

Die kern van hierdie tradisie is die kuns daarvan om so te bak dat eenvoudige…

10 hours Gelede

Duncan Johnson oor ‘Skemergrond’ se skurk: ‘My waardes verskil hemelsbreed van Beeno s’n’

    In die wêreld van televisie en teater is die rol van die skurk…

12 hours Gelede

Skuinskoek

Genoeg vir 8   Bestanddele   625 ml (2½ k) koekmeel 125 ml (½ k)…

3 days Gelede

Vinnige Peppermint Crisp-tert

Mev. Sannie Bosman van Pretoria was in Mei, 2005 ons Teetydtreffer-wenner vir haar lekker vinnige…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.