Selfs al koop jy nie al jou klere by internasionale mode-ontwerpers nie, wil jy tog nie gevang word met die verkeerde uitspraak van alombekende ontwerpers se name nie. Aan die anderkant maak hulle dit ook nie juis vir ons maklik nie – in Frans val die h meestal weg (hoe moes ons dit geweet het?) En sommige Italiaanse uitsprake is ook tongknopers.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Ann demeulemeester: ann de-mule-eh-meester
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Anna sui: anna swee
Balenciaga: bah-len-see-ah-gah
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Balmain: bahl-mahhhhn
Bottega veneta: bow-tay-guh vah-netta
Christian lacroix: christian luh-kwa
Christian louboutin: christian loo-boo-tan
Dolce & gabbana: dol-chey and gab-ana
Dries van noten: drees van know-ten
Gianfranco ferre: gee-ahn-franco feh-ray
Givenchy: zjee-von-shee
Hermès: er-mez
Hervé léger: air-vay lay-jah
Issey miyake: iss-ee mee-yah-key
Jean paul gaultier: zhon paul go-tee-ay
Lanvin: lahn-vahn
Loewe: loh-wev-eh
Louis vuitton: loo-wee vwee-tahn
Marchesa: mar-kay-sah
Miu miu: mew-mew
Moschino: mos-key-no
Proenza schouler: pro-en-zuh skool-er
Rochas: row-shahs
Rodarte: row-dar-tay
Salvatore ferragamo: sal-vah-tor-re fer-ra-gah-moh
Sonia rykiel: sewn-yah ree-key-el
Thakoon: tah-koon
Versace: vur-sah-chee
Yohji yamamoto: yoh-jee yam-ah-mo-to
Yves saint laurent: eve san lau-ron
Genoeg vir 4. Bestanddele 500 g vars pasta, soos tagliatelle of spaghetti 250 ml…
Om jou hond se ore skoon te maak is ’n noodsaaklike deel van sy basiese…
Bestanddele 3-4 groot rooi soetrissies, middeldeur gesny, en wit vliesies en pitte verwyder. sout…
Ons almal het een of ander slegte gewoonte. Die goeie nuus is dat jy dit…
Van speelskool na grootskool: 5 wenke deur Mariette Snyman. Foto Pixabay Om by die…
Met die strandseisoen op ons, kyk ons na die moets en moenies om te verseker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.