iStock
Hoe om kalm te bly tydens die inperking en Covid-19-pandemie deur Mariette Snyman. Hooffoto: iStock
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Die Covid-19-krisis en inperking skep angstigheid oor ons gesondheid, nabymense en finansiële oorlewing. Met dié tegnieke kan jy wegholgedagtes in toom hou, beter slaap en jou energievlakke lig.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Ons het vir Dr. Hannetjie van Zyl-Edeling, ‘n voorligtingsielkundige en mediator van Johannesburg, gevra om vir ons tegnieke te leer hoe om hierdie moeilike tyd baas te raak.
Klik op die pienk speelknoppie om te hoor wat sy sê.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Onthou, al ons podsendings is gratis en jy kan enige tyd daarna luister.
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.