Hoe om kalm te bly tydens die inperking en Covid-19-pandemie deur Mariette Snyman. Hooffoto: iStock
Die Covid-19-krisis en inperking skep angstigheid oor ons gesondheid, nabymense en finansiële oorlewing. Met dié tegnieke kan jy wegholgedagtes in toom hou, beter slaap en jou energievlakke lig.
Ons het vir Dr. Hannetjie van Zyl-Edeling, ‘n voorligtingsielkundige en mediator van Johannesburg, gevra om vir ons tegnieke te leer hoe om hierdie moeilike tyd baas te raak.
Klik op die pienk speelknoppie om te hoor wat sy sê.
Onthou, al ons podsendings is gratis en jy kan enige tyd daarna luister.