Vraag
Hoekom moet ek my gesig in die oggend was as ek dit die vorige aand gewas het? – Julia du Toit
Antwoord
Die rede hiervoor is dat dooie velletjies, olie, sweet en bakterie wat oornag opgebou is, verwyder en afgewas word. Dit is ook noodsaaklik om oorblyfsels van jou nagrome af te was voor jy met jou dagprodukte begin. ’n Skoon vel in die oggend sal verseker dat die produkte waarmee jy jou gesig behandel, jou vel beter binnedring en jy behoort jou grimering gladder te kan aanwend.
Stuur jou skoonheidsvrae aan skoonheid@ctp-mail.co.za
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.