Deur Karlien Meiring.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Meer as 100 000 follikels bestaan op die kopvel, saam met sweet en talgkliere wat daagliks olie en sebum afskei – en dit alles kan vasgevang word op die hare met daaglikse borsel, sê Penny James, gesertifiseerde tricholoog en stigter van die internasionale Penny James salon.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }As jy soms jel of haarsproei gebruik, gaan jou borsels dit versamel. Daardie produkopbou, hare en dooie velselle van jou kopvel beland dan in wese terug in jou hare en op jou kopvel as jy nie jou kamme en borsels gereeld skoonmaak nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Lees ook: Haarstyle vir fyn hare
Om jou haarborsels behoorlik te week en te was, is belangrik om dit in stand the hou en hul lewensduur te verleng.
Dit word aanbeveel om jou haarborsels ten minste een keer per maand goed te was, of meer gereeld as jy gereeld produkte op jou hare gebruik.
Lees meer: 10 gewoontes vir gesonde hare
Of jy op soek is na ’n kragtige skootrekenaar om meer as een taak mee…
Om ’n matras aan te skaf is een van die duurste beleggings wat jy sal…
Bestanddele 500 ml (2 k) gevriesde bessies 500 ml (2 k) volroom- Griekse jogurt…
Iemand het uiteindelik kykNET se miljoenrandvraag op die gewilde vasvraprogram Wie word ’n miljoenêr? beantwoord. …
Maak werk van dié kwessies en kry weer woema terug! #rrTussenOns
Die huidige Mej. Suid-Afrika, Mia le Roux, het vandag in ’n video op sosiale media…
Hierdie webwerf gebruik koekies.