Hoe om Dalgona-koffie te maak deur Imka Webb. Hierdie artikel het oorspronklik in Food & Home Magazine verskyn. Hooffoto: iStock/Jennifer Gauld
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Een van die jongste trends in die foodie-wêreld is dalgona-koffie – en ons moet erken, ons is nogal opgewonde hieroor!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Dalgona-koffie is lankal gewild (ja, nog voor jy dit op sosiale media gesien het!) en dit het glo iewers in die streek rondom Indië, Pakistan en Macau ontstaan, waar dit as phenti hui (Hindi) / fetano (Bengali) bekendstaan. Losweg vertaal beteken dit “geklopte koffie.”
Hierdie styl van koffie het glo die bynaam “dalgona” gekry omdat dit baie soos dalgona sponslekkers lyk, ’n tradisionele straatkos van Korea.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Lees ook: Maak koffie soos ’n barista
Klop twee eetlepels kitskoffie saam met 2 eetlepels suiker en 2 eetlepels warm water totdat dit dik en romerig word.
Skep die romerige mengsel oor koue of warm melk en sprinkel kaneel of kakao bo-op.
Jy kan ook ’n paar ysblokkies by jou dalgona-koffie voeg om dit ekstra verfrissend te maak!
Loer hier vir die resep in Engels van Food & Home Magazine, en besoek hul webblad vir nog heerlike resepte.
Loer hier vir nog lekker resepte:
Bak hierdie 5 lekker dinge vir Paasfees
Maak die heerlikste pizza by die huis
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Hierdie webwerf gebruik koekies.