Hoe om beter geld te spaar in moeilike tye deur Anet Schoeman. Hooffoto: iStock/ BartekSzewczyk
Spaar is bitter belangrik, maar bitter moeilik.
Hoe gemaak in moeilike tye?
Anet Schoeman het by ’n kenner gaan uitvind.
Luister nou na die opname van hul gesprek oor hoe mens beter kan spaar in moeilike tye.
Klik op die pienk speelknoppie. Dis gratis!