Hoe jou selfbeeld jou geluk beïnvloed en hoe jy ’n positiewe selfbeeld kan kweek deur Mariette Snyman
1. Vroue, ons selfbeeld, en hoe dit ons geluk beïnvloed
Het jy geweet jou liggaamsbeeld – hoe jy vir jouself lyk – is die grootste bepaler van jou selfbeeld? Navorsing wys die meeste vroue kyk te krities na hul liggaam. Gelukkig kan jy aan jou selfbeeld werk!
Luister hier om uit te vind wat die kenners sê …
2. Die oorsake van ’n negatiewe selfbeeld
‘n Negatiewe selfbeeld kan van kort na geboorte ontstaan. Dit word veroorsaak deur die manier waarop ouers kinders “op die regte pad hou”, wedywering, mislukte pogings om in te pas, perfeksionisme, kritiese selfspraak en ‘n handvol ander faktore.
Luister hier om meer uit te vind – druk op die pienk speelknoppie.
3. Só kan jy ’n gesonde selfbeeld kweek
As jy bereid is om moeite te doen, kan jy jou selfbeeld verander – jy kan letterlik nuwe neuropaadjies skep sodat jy positiewer voel oor jouself. Dr Ansie Gous wys ons hoe!
Luister hier om meer uit te vind.
Dis nou interessant!
Luister na die res van ons reeks Tussen Ons wat handel oor hoe ons meer positief in en oor ons lywe kan voel. Klik hier – dis gratis!