Voorskou: Hoe gaan dit met jou? ’n Inperking-podsending
Hoe gaan dit met jou? Episode 5 met Daniëlla van Heerden deur Ilse Salzwedel
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Om geboorte aan jou eersteling te gee gedurende inperking is beslis nie maklik nie, maar dis presies wat met bekende nuusleser en joernalis, Daniëlla van Heerden, gebeur het. Sy vertel meer oor die uitdagings en lekkertes van ‘n nuwe ma in hierdie uitsonderlike tyd
In hierdie spesiale minireeks, geskep vir die inperkingstydperk gedurende die Covid-19 pandemie, gesels Ilse Salzwedel met mense oor hoe hulle die isolasie ervaar, en wat hulle doen om hulself en hul families besig en gelukkig te hou by die huis. Skakel elke Woensdag en Vrydag in.
E-pos rrradio@caxton.co.za vir meer inligting.
Luister na die vorige episodes:
Die kern van hierdie tradisie is die kuns daarvan om so te bak dat eenvoudige…
In die wêreld van televisie en teater is die rol van die skurk…
Mev. Sannie Bosman van Pretoria was in Mei, 2005 ons Teetydtreffer-wenner vir haar lekker vinnige…
Die Liedjieboer Anton Goosen is terug met ’n storie wat die hart tref. Anton, een…
Die voordele wat ontklottering vir ons inhou, word wyd besing. Om te ontklotter beteken nie…
Hierdie webwerf gebruik koekies.