Hoe gaan dit met jou? Episode 4 met Sonya van Schalkwyk-Barrois deur Ilse Salzwedel
Sonya van Schalkwyk-Barrois is die Afrikaanse vertaler van die Asterix- en Kuifie-reekse. Sy woon in Frankryk, en vertel meer oor die inperking daar.
Klik op die pienk speelknoppie – dis gratis en jy kan enige tyd luister!
Hoe gaan dit met jou?
In hierdie spesiale minireeks, geskep vir die inperkingstydperk gedurende die Covid-19 pandemie, gesels Ilse Salzwedel met mense oor hoe hulle die isolasie ervaar, en wat hulle doen om hulself en hul families besig en gelukkig te hou by die huis. Skakel elke Woensdag en Vrydag in.
E-pos [email protected] vir meer inligting.
Luister na die vorige episodes: