Voorskou: Hoe gaan dit met jou? ’n Inperking-podsending
Hoe gaan dit met jou? Episode 3 met Vickie de Beer deur Ilse Salzwedel
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Ons kosredakteur, Vickie de Beer, is ons gas in hierdie episode van Hoe gaan dit met jou?, ons spesiale mini-reeks vir die inperkingstydperk.
Vickie en haar gesin woon sedert einde Januarie in Nederland waar die COVID-19 inperkingstydperk verlede week verleng is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Sy vertel vir ons hoe dinge daar werk, wat sy bak en brou en hoe sy en haar gesin hulself besig hou in ‘n vreemde land.
Sy noem haar twee gunsteling-resepte – klik hier om saam met Vickie te kook!
Sjokoladekoek: Beste, maklikste sjokoladekoek
Sop: Beenmurg-en-vleis-kragsop
Luister nou
In hierdie spesiale minireeks, geskep vir die inperkingstydperk gedurende die Covid-19 pandemie, gesels Ilse Salzwedel met mense oor hoe hulle die isolasie ervaar, en wat hulle doen om hulself en hul families besig en gelukkig te hou by die huis. Skakel elke Woensdag en Vrydag in.
E-pos rrradio@caxton.co.za vir meer inligting.
Luister na die vorige episodes:
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Hierdie webwerf gebruik koekies.