Hoe gaan dit met jou? Episode 2 Met Sophia Kapp deur Ilse Salzwedel
Hoe gaan dit met jou? Episode 2 Met Sophia Kapp
Sophia Kapp, skrywer van 13 romans, het ‘n huishoudelike naam geword onder Afrikaanse lesers met topverkopers soos Oorlewingsgids vir ‘n bedonnerde diva.
Ilse Salzwedel het met haar gesels oor haar lewe tydens “ lockdown“.
Sophia gesels onder andere oor die belangrikheid van roetine, en hoe om te keer dat jy heeldag wil peusel.
Haar jongste roman, Kanaän, het pas by LAPA verskyn, en is reeds te koop as e-boek op Amazon.
Hoe gaan dit met jou?
In hierdie spesiale minireeks, geskep vir die inperkingstydperk gedurende die Covid-19 pandemie, gesels Ilse Salzwedel met mense oor hoe hulle die isolasie ervaar, en wat hulle doen om hulself en hul families besig en gelukkig te hou by die huis. Skakel elke Woensdag en Vrydag in.
E-pos [email protected] vir meer inligting.
Luister na die vorige episodes: