Voorverhit die oond tot 160 °C. 1 Voer ’n 25 cm x 19 cm-bakplaat met bakpapier uit.Heuninghawermoutskerwe met vrugte
Ingredients
Instructions
2 Smelt die heuning in ’n kastrol oor matige hitte. Voeg die hawermout, All-bran-vlokkies en lemoenskil en -sap by en meng goed.
3 Druk die hawermengsel in die pannetjie vas en bak vir 10 min. tot goudbruin.
4 Keer uit en breek in skerwe. Sit met die vrugte, jogurt en kruisement voor.