1 Meng die knoffel, gemmer, heuning, tiemie en olie saam. Laat lê die hoenderdytjies vir 1 uur of oornag in ’n marinade. English recipe 1 Mix the garlic, ginger, honey, thyme and oil. Leave the chicken drumsticks for 1 hour or overnight in a marinade.Heuning-en-gemmer-hoender met sataysous
Ingredients
Instructions
2 Voorverhit die oond tot 200 °C.
3 Pak die hoender op ’n bakplaat, geur na smaak en bak vir 45 min. tot goudbruin en gaar.
4 Maak die Satay-sous: Meng die gemmer, gekapte rissies, knoffel, grondboontjiebotter, klappermelk, sojasous, hand vol koljanderblare, en
lemmetjie sap en skil. Geur na smaak.
5 Meng die klapperkrulle, grondboontjies, koljanderblare en basmatirys saam.
6 Sit die hoender voor met die satay-sous en neuterige basmatirys.
2 Preheat the oven to 200 ° C.
3 Place the chicken on a baking tray, season and bake for 45 minutes until golden brown and cooked.
4 Make the Satay Sauce: Mix the ginger, chopped chillies, garlic, peanut butter, coconut milk, soy sauce, handful of coriander leaves, and
lime juice and zest. Season to taste.
5 Mix the coconut curls, peanuts, coriander and basmati rice together.
6 Serve the chicken with the Satay sauce and nutty basmati rice.