Gebruik ons ragù resep om hierdie pastei te maak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }1 Sny 3-4 aartappels, geskil en halfgaar gekook in dun lappies.
2 Smelt 45 ml botter en smeer die aartappels daarmee.
3 Skep 4 k van die ragù in ‘n oondvaste bak en pak die aartappels in lagies bo-op.
4 Geur elke laag met sout en smeer met botter.
5 Bak by 200 °C tot die boonste aartappels goudkleurig en bros is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Hierdie webwerf gebruik koekies.