Hulle glo sterk, pragtige vroue word nie gebore nie, maar word tydens hul lewensreis deur vure gelouter en gesmee. Hulle is as’t ware goue krygers.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Michel Herbelin glo om sterk te voel moet alle vroue mooi voel – hulle weet eers wie hulle is, en versier hulself dan dienooreenkomstig.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die Franse horlosiehandelsmerk is kundiges in ontwerp vir vroue.
Met ‘n verskeidenheid pragtige horlosie-ontwerpe, salueer Herbelin die vrou in Mei. Ons gee gesofistikeerde hoepeloorbelle van 9 karaat-goud weg saam met elke aankoop van ’n Herbelin-vrouehorlosie.
9 karaat-hoepeloorbelle
Beskikbaar in roos-, geel-, en witgoud.
Waarde: R2 750
Besoek www.michel-herbelin.co.za/pages/promotion.php vir meer inligting.
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Hierdie webwerf gebruik koekies.