kategorieë: KersfeesKos

Hendrick’s Gin-somerdrankie

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Bestanddele:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

• 50 ml Hendrick’s Gin gegeur met seldery
• 10 ml kersielikeur
• 20 ml vlierblom
• 75 ml appelsap
• 25 ml suurlemoensap

Voorbereiding:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

1. Laat trek gekapte seldery in Hendrick’s Gin vir 30 minute tot een uur.
2. Meng al die bestanddele saam, gooi in ’n glas en garneer met vars mentblare, eetblare blomme en ’n seldery-stokkie.

Jy kan een van vier Hendrick’s Gin Enchanter-geskenkpakke ter waarde van nagenoeg R400 elk wen. Klik hier om in te skryf.

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Tamatieroomsop met kaasroosterbroodjies

Hierdie lekker resep vir tamatiesop is ideaal vir ’n vinnige aandete in die middel van…

42 mins Gelede

Lekker opskiet eet-ervaring by Vergelegen

Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts en Vergelegen Die historiese landgoed, Vergelegen op Somerset-Wes, het…

1 hour Gelede

Vinnige lamskerrie

Vinnige lamskerrie 4 porsies Bestanddele: 1 ui, fyngekap 100 g kerriepasta 1 kg lamsvleis, in…

3 hours Gelede

Kry só jou tuin reg in Julie

Julie: Doen dit in die tuin     1. Snoei rose teen einde Julie of…

4 hours Gelede

Kry weer woema in die winter

As die winter jou vaal en verlep laat voel, is dit tyd vir ’n lekker…

6 hours Gelede

Sagte rogbrood

Bak hierdie lieflike en geurige brood en vul jou huis met die hartverwarmende geur van…

6 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.