Bestanddele:
• 50 ml Hendrick’s Gin gegeur met seldery
• 10 ml kersielikeur
• 20 ml vlierblom
• 75 ml appelsap
• 25 ml suurlemoensap
Voorbereiding:
1. Laat trek gekapte seldery in Hendrick’s Gin vir 30 minute tot een uur.
2. Meng al die bestanddele saam, gooi in ’n glas en garneer met vars mentblare, eetblare blomme en ’n seldery-stokkie.