Wat kan jy vir iemand in die hospitaal saamneem wanneer jy gaan kuier?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }• Maak dit iets wat gesondheidswaarde het, want navorsing wys 40% van pasiënte wat langer as ’n week in die hospitaal is, ly aan wanvoeding.
• Kos ryk aan vitamien C, sink en proteïen help om wonde gouer te laat genees. Maak jou presentjie iets ryk hieraan, soos:
• Vir proteïen en sink bring biltong, biltongpoeier om oor kos te strooi as hulle sukkel om te kou, kaasblokkies, neute (veral kasjoeneute), droëwors, vars volroommelk, gegeurde melk en volvetjogurt. Sjokolade bevat ook baie sink.
• Vir vitamien C bring vars vrugte, veral kiwi’s, aarbeie en bessies wat nie so baie suiker bevat nie.
• Vir iemand met min eetlus werk ’n maaltydvervanger goed. Meng dit in pap, jogurt, melk of fyn gedrukte groente vir ekstra voedsaamheid.
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.