Hekelpatroon: Blomme by die teegoed vanuit die rooi rose argiewe. Datum: 7 November 1979
Met ’n teekleedjie soos dié is blomme op die tafel nie regtig nodig nie. Dit is self vol in die blom! ’n Groot aantal blommotiewe is aanmekaar gelas om ’n heel besondere kleedjie te vorm,