Heinz Winckler, wat bekendheid verwerf het nadat hy die heel eerste seisoen van die Suid-Afrikaanse Idols gewen het, en vroulief Aletté-Johanni, het Sondag hul 10de huweliksherdinking gevier deur hul troubeloftes aan mekaar te hernu.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die seremonie is by die pragtige La Chandelieur-landgoed op Schoongezicht in die Wes-Kaap gehou. Gaste na aan die egpaar is al wie genooi is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Heinz het die volgende boodskap op sy Instagram-blad gedeel:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }“Yesterday we got to celebrate our 10 year anniversary with a renewal of the vows ceremony at La Chandelieur at Schoongezicht, Paarl in Groot Parys. It was a perfect day shared with family and friends in God’s presence where we just declared our love for one another again and got excited our our future together all over again.”
Salomé Coetzee van Salomé Coetzee Photography het die pragfoto’s geneem.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Aletté het ook ’n video op haar Facebook-blad gedeel waarin sy onder andere die volgende gesê het:
“Happy 10 years my love! Happy 70th bday my dad! Happy 45 years of marriage to my parents! What a day! What a heritage! What a legacy!”
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.