Deur Jenny Morris vir Juicy Delicious
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
250 g filo deeg
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Gesmelte botter
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Voorverhit die oond tot 180 °C
Haal die deeg uit die yskas en hou dit bedek sodat dit nie uitdroog nie.
Smeer ‘n 12-gat kolwyntjie pan met botter.
Rol die deeg uit en sny die lae met ‘n skerp mes in 12 vierkante. (36 klein blokkies)
Smeer elke vierkant met gesmelte botter.
Voer elke kolwyntjie-holte uit met ‘n vierkant filo en plaas dan ‘n tweede vierkant op die eerste teen ‘n effense hoek. Doen dieselfde met die 3de vierkant. Druk dit liggies af en skep ‘n halwe pruim met ‘n bietjie sous in elkeen.
Trek die deeg liggies op om te seël. Smeer met nog botter.
Strooi strooisuiker oor en bak vir 12 tot 15 minute of tot goudbruin en bros.
Verkoel vir 10 minute voor jy dit op ‘n afkoelrak pak om af te koel.
Bestrooi met versiersuiker voor opdiening. Bedien met ‘n heerlike klontjie Mascarpone-kaas of vanieljeroomys.
12 medium-grootte baie ferm pruime, gehalveer en ontpit.
1 koppie strooisuiker
2 eetlepels suurlemoensap
5 eetlepels water
2 heel steranys
1 kaneelstokkie
Skil van 1 klein lemoen
Plaas die pruime, suiker, suurlemoensap, water, steranys, kaneelstokkie en lemoenskil in ‘n medium grootte kastrol.
Bring liggies tot kookpunt, en roer die mengsel versigtig sodat die vrugte nie opbreek nie.
Kook totdat die pruime slegs vurk sag is, verwyder die pruime met ‘n gaatjieslepel en plaas in ‘n bak om saam met die sous af te koel.
Versiersuiker en Mascarpone-kaas
Sit dit voor met ekstra geposjeerde pruime
Lees ook: Wenke vir die perfekte kaasbord
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.