• Klits 4 eiers, 2 eiergele en 180 ml (¾ k) strooisuiker saam.
Heerlike gebottelde smeer
Instructions
Gebottelde smeer in 5 maklike stappe
• Roer 180 ml (¾ k) pomelosap, grenadella- of pynappelpulp en 125 g botterblokkies by.
• Mikrogolf op 50% krag vir 8-9 min. en roer elke minuut tot die mengsel dik word en die agterkant van ’n lepel bedek.
• Skep in gesteriliseerde bottels en hou in die yskas.
• Gebruik dit op sponskoek, in tertjies, of smeer dit op botterbroodjies.
Rooi Rose
Lees Meer
Gatskop-groensap
17/03/2025
Bloubessie-en-jogurt-yslollies
07/03/2025
5 smullekker slaaie
22/01/2025