Sit hierdie filet voor met geroosterde groente na seisoen soos beet, knoffel, botterskorsie, uie, wortels en turksvye. Strooi ’n bietjie tiemie, bruinsuiker, olyfolie, sout en peper oor die groente en rooster dit in die oond.