Harry, Meghan en Archie kuier in Suid-Afrika. Hooffoto: Shutterstock / Greatstock
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Die Britse hertog en hertogin van Sussex, Harry en Meghan, toer op die oomblik deur Suid-Afrika. Baba Archie het saamgekom en hy kuier selfs saam by party geleenthede!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Hulle besoek sal fokus op inisiatiewe wat poog om die volgende sake aan te spreek: gemeenskaplike en grondliggende leierskap, vroueregte, geestesgesondheid, MIV/Vigs en die omgewing.
Vanoggend het hulle vir Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu by die Desmond and Leah Tutu Legacy-foundation ontmoet.
Die hertog en hertogin het genoem dat Archie dit geniet het om vir die “Arch”, Desmond Tutu te ontmoet en hulle het hom vir sy gasvryheid bedank.
Lees ook: Die mooiste foto’s van Archie Harrison se doop
Die koninklikes het al heelwat aktiwiteite in hul besoek ingepas! Harry, Meghan en Archie kuier in Suid-Afrika:
Prins Harry, as Kaptein-generaal van die Britse Koninklike Vloot, het die Kaapstadse Maritieme Polisie-eenheid vergesel op ’n patrollie waar hulle uitkyk vir onwettige smokkelary.
Harry en Meghan het Erfenisdag in die Bo-Kaap gevier. Hulle het die oudste moskee in die land besoek, middagete by Shamielah Samsodian en haar familie geniet en hulle het deelgeneem aan die feestelikhede wat in die strate plaasgevind het.
Hulle het vroeër die week by Waves For Change in Kaapstad gekuier.
Hulle het die Distrik Ses-museum besoek.
En hulle het ’n draai gemaak by die Justice Desk Project in Nyanga.
Om meer uit te vind oor Harry en Meghan se besoek, loer hier.
Ons kan nie wag om te sien waar hulle volgende gaan besoek aflê nie!
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.