Wat is harissa?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }’n Pikante rissiepasta van Noord-Afrika met ’n oranjerooi kleur. Dis ’n mengsel van brandrissies, knoffel, karwysaad, gemaalde komyn en gemaalde koljander wat met tamatiepasta, sout en olyfolie gemeng word. As jy dit met ’n lagie olie bedek, kan jy dit vir paar maande in die yskas stoor.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Blitsidees
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Wat is hoemoes?
’n Mediterreense smeer wat tradisioneel op meze-borde voorgesit word. Dit word gemaak van kekerertjies, tahini-smeer (’n sesamsaadsmeer), suurlemoensap, olyfolie en sout. Jy kan dit met geroosterde soetrissie, fyn komyn of knoffel geur. Smeer dit op broodjies vir ’n lekker en gesonde happie. Kekerertjies is ’n goeie bron van proteïene en vesel, en sesamsaad is ’n goeie bron van vitamien E en proteïene.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Blitsidees
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.