Ashley Benson, Shay Mitchell en Lucy Hale was aanbieders by die 2016 iHeartRadio Much Music Video Awards, net voordat die sewende en laaste seisoen van Pretty Little Liars in die VSA begin wys (snik!)
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Hierdie bly een van ons gunstelingvoorkomste: meer natuurlik, maar nog steeds baie stylvol en “glam”.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• Hare: Natuurlike golwe, wat nie te gedoen lyk nie.
• Grimering: Natuurlike skakerings met effense glinster en glans en sagte natuurlike pienk lipstiffie.
Psst: Ashley het op Snapchat gedeel dat sy, danksy haar rok, nie in die kar kon sit nie. Sy het in haar japon gereis en haar rok by die brandweerstasie aangetrek!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Nes haar BFF (ook in die regte lewe), was Shay ook glad nie skaam om lyf te wys nie. Hulle het saam gearriveer.
• Hare: Deurmekaar golwe wat natuurlik lyk.
• Grimering: Rokerige oë en brons lipstiffie.
Kyk hier na Shay Mitchell se Snapchat-video:
Met hierdie voorkoms sal jy beslis aandag trek. Dit het ’n effense 90’s gevoel, op ’n goeie manier! Ons lief die donker lipkleur.
• Hare: Haar lob is liniaal-reguit
• Grimering: Vol wenkbroue, ligte pers oogskadu, vals wimpers en ’n donkerpers lipstiffie.
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.