Saterdag 2 Maart 2013 is die dag vir die Kumba Marakele Marathon (42.2 km) en Halfmarathon (21.1 km) in die Marakele Nasionale Park in die Waterberge, Limpopo Provinsie.
Meer inligting oor die marathon by Elise Coetzer: [email protected] of 082 936 4425.
Lees ook wat ons SANPARKE-joernalis, Petro Kotzé, oor die kransaasvoëls en ander aanloklikhede van Marakele skryf in haar lekkerleesblogs by http://www.rooirosereis.co.za/blog.aspx?id=25095&h=Gaan-reis en http://www.rooirosereis.co.za/blog.aspx?id=22544&h=Red-die-rooibok