Die Adrienne Hersch-padwedloop sal na verwagting 4 000 hardlopers trek wat aan die 21 km, 10 km of 5 km gaan deelneem. Dit bied iets vir ieder en elk en is ’n ideale uitstappie vir die familie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Dié dag is nie net vir ernstige atlete nie en die 5 km-pretloop bied vet pret vir die hele gesin. Die begin-/eindpunt bied ’n verskeidenheid van vermaak (vir die kleingoed ook), goeie kos, lekker bier, ’n pragtige mark, en talle ander verskaffers. Omdat die 5 km ’n pretloop is, word daar geen lisensie benodig nie. Daag net op en hardloop, loop of dans dit – solank jy net vet pret het! Dit is perfek vir die hele gesin, of julle nou hardlopers is of nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Datum: 7 Mei 2017
Plek: Randburg Sportsentrum
Tyd: Die 21.1 km en die 10 km begin albei om 07h00. Die 5 km-pretloop begin om 07h30.
Al meer tieners en jong volwassenes erken hulle is eensaam. Waarop moet ouers bedag wees?
Genoeg vir 6. Bestanddele 15 ml (1 e) olyfolie 100 g repiesspek, in…
Ons het by Julie van Deventer van Stilbaai se Busy Lizzie tuinbouklub gaan kers opsteek.
Suid-Afrika se geliefde sake- en kuierprogram, ontbytSAKE, het op 7 April ’n kwarteeu op die…
Almal wat Afrikaans praat, ken ’n storie oor waar hulle en die taal vandaan kom,…
Nadia Beukes, wat bekend vir haar veelsydige loopbaan as aktrise, stemkunstenaar en televisie-aanbieder is, het…
Hierdie webwerf gebruik koekies.