kategorieë: DieetGesondheid

11 maklike happies vir laer cholesterol

11 maklike happies vir laer cholesterol deur Salomé Delport. Hooffoto: Kim Daniels vir Unsplash

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

11 maklike happies vir laer cholesterol

  1. Growwe brood met avokado
  2. Vrugteslaai met jogurt en neute
  3. Ryskoekie met grondboonbotter
  4. Wortelstokkies met hoemoes
  5. Appel
  6. Edamame-boontjies
  7. Sousboontjies met olywe (gooi sous af)
  8. Geroosterde keker-ertjies
  9. Bessies van alle soorte, soos aarbeie, brame en bloubessies
  10. Enige soort neute
  11. Groensap van appel, groenrissie en babaspinasie

Lees ook: Slaag jy die cholesteroltoets?

Die beste bronne van proteïen vir vegetariërs

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Wat is edamame-bone?

Hierdie modehappie is niks anders nie as vars, groen sojaboontjies wat gepluk word voordat hulle ’n kans kry om ryp te word.

’n Bietjie meer hieroor:

  • Berei dit voor: Jy kan dit rou eet, in water kook, stoom of in die mikrogolf gaarmaak.
  • Eet dit uitgedop met sout of knoffel.
  • Dit vries goed.
  • Dit is ’n ryk bron: ’n ¾ koppie bevat soveel omega-3’s as een eier.
  • Dit is ’n proteïen en ’n stysel in een. Dit bevat baie vesel en folaat.
  • Die Japanners eet dit al van minstens die jaar 1275 af.
  • Die Chinese noem dit “maodou”, oftewel harige boontjies.

Probeer hierdie heerlike resep met edamame-bone: Thaise forelslaai

Vir nog gesonde resepte, besoek ons kos-afdeling.

Lees ook: 59 vinnige happies vir jou dieet

Die porsie-geheim wat enige dieet sal laat werk!

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Wanneer seks seer is… | Wat is die oorsake en behandelingsmoontlikhede?

Deur Mariette Snyman       “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…

9 mins Gelede

Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge!

    Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier!     Modern 14 F13MG      Kleinhandelaar:…

5 hours Gelede

Bernice West oor ouerskap: ‘Daar is nie woorde nie…’

Foto's: Instagram/Bernice West   Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…

1 day Gelede

5 vinnige visresepte vir aandete

Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…

1 day Gelede

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

4 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.