'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Vanjaar vind dié fees vir die 28ste keer plaas en die hoofdoel daarvan is steeds, soos toe dit in 1990 alles begin het, om die heerlike, geurige skaapvleis van die streek te bevorder. Beslis ’n hoogtepunt op die kalender.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Feesgangers kan vanjaar uitsien na nege van ons land se top kunstenaars, onder andere Brendan Peyper, Leah, Wicus van der Merwe, Die Klipwerf Orkes, Dillon Lerm, Christo en Cobus, Sam en Calla, Viljoen Retief en Armand Steenkamp.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Stalletjie-aansoeke vir vanjaar se fees is reeds oop en aansoeke om ’n stalletjie op te rig kan by Lizette Lambrechts gedoen word deur ’n e-pos te stuur na vleisfees@klk.co.za.
Om seker te maak dat jy nie vanjaar se fees misloop nie, kan jy jou verblyf bespreek op die Hantam Vleisfees-webblad. Daar is 19 gastehuise om van te kus en te keur. Kaartjies sal by die hekke beskikbaar wees op die dag van die fees en toegang sluit die vasdans en vertonings van kunstenaars in.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Besoek www.hantamvleisfees.com vir meer inligting, die volledige program en om jou verblyf te bespreek. Kaartjies sal slegs by die hekke te koop wees.
Wanneer: 25 en 26 Augustus
Waar: Calvinia
Kaartjies: slegs by die hekke beskikbaar
Genoeg vir 8 viskoekies Bestanddele Viskoekies: 500 g gevriesde stokvis olyfolie om mee…
Dié ongewilde karakter is die bombastiese redakteur en trendsetter, Amore Meyer, wat nou die een…
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Hierdie webwerf gebruik koekies.