Haal in met ons GRATIS voorlesing van Lam in Wolfsklere
Haal in met ons GRATIS voorlesing van Lam in Wolfsklere. Geskryf deur Bernette Bergenthuin, voorgelees deur Elma Postma. Hooffoto: iStock/maystra
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
In die vervolgverhaal geskryf deur Bernette Bergenthuin, stel aktrise Elma Postma ons bekend aan Amie Kühn.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Amie se lewe is perfek – sy woon in die mooie Kaap, sy is mal oor haar werk as prokureur en sy gaan met die aantreklike Gerhard Vosloo uit.
Maar die perfekte prentjie stort in duie toe sy besef dat sy en Gerhard nie heeltemal dieselfde oor mekaar voel nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Sy vlug terug na haar tuisdorp, Bloemfontein, en die poppe begin dans.
Tussen haar overbearing ma, feministiese beste vriendin en die enigmatiese advokaat Caro Marx, weet sy nie aldag wie is lammers en wie is wolwe nie.
Ons stel elke Donderdag om 09h00 ’n nuwe episode vry.
Haal sommer nou dadelik in met ons voorlesing! Klik op die pienk speelknoppie om te begin luister.
Botox, Barbies en Bietse – klik hier
Sjef Snoekie – klik hier
Vlam – klik hier
Dans met die rooi rok – klik hier
Annemieke Mentz – klik hier
GRATIS blokkiesraaisels – klik hier
GRATIS inkleurboek – klik hier
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.