The South African praat van ’n ‘moerse’ storm wat op pad is. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het in samewerking met amptenare van die Wes-Kaap ’n waarskuwing uitgereik waarin gesê word dat inwoners aangeraai word om binnenshuis te bly en alle besittings wat blootgestel is veilig te hou.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die Suid-Afrikaanse Weerdiens beskryf die storm as “one hell of a storm.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Brian Schreuder (HOD) het ’n amptelike besluit geneem dat skole gesluit sal wees op die dag.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die weerdiens voorspel winde van tot 90 km/h met sneeu wat aan die buitewyke van die skiereiland verwag word. 80 mm reën word verder in sekere areas verwag. Daar is selfs mense wat sê die verwagte storm gaan die grootste een wees wat die Kaap in 30 jaar ervaar het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het dié foto op Twitter gedeel:
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.