Genoeg vir 6-8
Voorverhit die oond tot 180 °C. Voer ’n bakplaat van 30 cm x 40 cm met bakpapier uit.Groot sjokolade-en-bosbessie-kraakkoekie
Ingredients
Instructions
1 Room die botter, suiker en vanielje saam tot lig en romerig. Klop die eier by tot goed gemeng.
2 Sif die meel en sout by die bottermengsel en meng in. Meng die amandels, bosbessies en sjoko-lade daarby in.
3 Skep eweredig op die bakplaat en maak glad bo-op. Bak vir 30 min. of tot goudbruin en gaar.