Voer ’n bakplaat met bakpapier.Grondboontjiebotter-en-stroop-neutklonte
Ingredients
Instructions
1. Week die rosyntjies in die rum of tee vir 30 minute.
2. Sit die stroop, grondboontjiebotter en botter saam in ’n kastrol en verhit oor lae hitte tot afgesmelt.
3. Meng die rosyntjies en neute saam en gooi die stroopmengsel oor. Meng goed saam. Skep eetlepels vol van die mengsel op die voorbereide bakplaat en laat eenkant staan vir 2 ure tot hard.
4. Sit die sjokolade in ’n glasbak en smelt oor ’n bain-marie. Roer tot glad en glansend.
5. Skep die sjokolade oor die klonte en laat eenkant om hard te word vir sowat 1 uur.